ホーム >  Term: Profiel
Profiel

'n Versameling persoonlike data wat met 'n spesifieke gebruiker geassosieer word. Dit verwys dus na die eksplisiete digitale verteenwoordiging van 'n persoon se identiteit. 'n Gebruikersprofiel kan ook beskou word as die rekenaarverteenwoordiging van 'n gebruikersmodel.

0 0

作成者

  • collinleon
  • (Klerksdorp, South Africa)

  •  (Gold) 3012 ポイント
  • 100% positive feedback
© 2026 CSOFT International, Ltd.